Hendrik Verwoerd 
30 Jaar 
Klas van 1988
Reunie
 
1 SEPTEMBER 2018
@ Lapatio

Die Tyd Stap Aan

0

DAYS

0

HOURS

0

MINUTES

0

SECONDS
Dae Om Te Gaan

RSVP VOOR 01 AUGUSTUS

Alhoewel die afsnydatum 1 Augustus is, versoek ek almal om so vroeg moontlik aan te dui of jy die reunie sal bywoon of nie. Dit hou 'n koste implikasie in vir al die ander mense, en dit gee vir my en Sonja-Liezel genoeg tyd om veranderinge aan te bring indien nodig.

Indien jy die reunie gaan bywoon MOET jy dit asb bevestig deur vir my 'n email te stuur na riaan@tectology.co.za of jy kan van die vorm onderaan die bladsy gebruik maak.


FINALE KOSTES

R300.00 per persoon

BANK BESONDERHEDE

ABSA
Rekening Naam      : Theronda Bk  h/a Theron’s Vleisprodukte
Rekening Nommer : 4060076714
Tak kode                 : 335345
Verwysing              : Reunie (Jou naam en van)

Stuur asb die bewys van jou betaling aan Sonja-Liezel by accounts@theronsmeat.co.za

Ons kan slegs werk met die getal mense wie se betalings ontvang is, en kan ongelukkig nie laat bevestigings aanvaar nie.

Betaal asb VOOR 31 Julie 2018 om jou plek te bespreek.

Algemene Inligting

Inligting sal opgradeer word soos wat dit bevestig word

Download die nuutste Excel Sheet met die inligting van die mense wat reeds opgespoor is
Wie Het Al Bevestig
Riaan Nigrini x 2 Lorette v Heerden Kok x 1
Arnold Lourens x 2 Sonja-Liezel Theron Scholtz x 2
Corlia Cronje du Plooy x 1 Robin Prinsloo Moorby x 2
Maylene Botha x 1 Johan vNiekerk x 2
Irma Prinsloo Swanepoel x 1 Andre Brits x 1
Belinda Benadie Hawes x 2 Gerrie & Shawn Warren   x 2
Hanli Wood Bekker x 2 Irma Symons le Roux x 2
Riaan jv Rensburg   x 1 Mareet Hildebrand du Toit x 2
Evertjie Rebb Botha x 2 Alita van Gass   x 1
Alister van Zyl   x 1 Etienne Roux   x 2
Johan de Beer   x 2 Lynette van Rensburg van Zijl x 2
Melinda Roux Greef x 2 Pieter jv Rensburg (Lang Piet)   x 2
Stefan Geldenhuys   x 2 Karin van Zyl   x 2
           
        TOTAAL   44
Wie Kom Nie
Annelene Joubert Claassen Kerk kamp (Turkye)    
Pieter Erwee   Werk situasie    
Johmar van Zyl   Bly te ver    
Anya Calantzis du Plessis      
Yolanda Fourie Olivier      
Anton du Plessis   Nie in SA    
Frans Oosthuysen        
Martin Engelbrecht   Woon in Namibia    
         
    TOTAAL 8
Moontlik
Elsmarie Engelbrecht Cronje Vervoer probleem
Erica van Schalkwyk Bruyns  
Jeanette Breugem Rousseau  
Onderwysers
Hennie du Toit        
Carien Grimes        
Corne Bodenstein        
Lindi Botha        
Cathy vd Westhuisen        
Verlinde        
Olga Triebel        
Willem Basson        
Bennie Breytenbach Biologie en LO x2 Bevestig  
         
      TOTAAL 2

Meer Oor Die Venue
" Lapatio "

Tierpoort Pretoria
072 106 7245
">
 

Terugblik Op Die Verlede

Klasfotos
10-2
10-2
10-3
10-3
10-4
10-4
10-5
10-5

10-1 se foto is nog uitstaande








In Herinnering


Hardi Oberholzer

Henri Brooks

Len Joubert

Marlise Loock
 

Kontak Ons

This page has been visited 343 times!